Sanet van Hoving My roeping in die lewe is om 'n positiewe verskil in mense se lewens te maak, met geloof as grondslag. Om mense te bemagtig om mekaar beter te verstaan, mekaar se waarde te besef en as groepe saam beter te funksioneer, sien ek as 'n voorreg.
Leierskapwerkswinkels Ouerskapwerkswinkels Gesinsverhoudinge Immergroen ouerskapwerkswinkels
| Name | Description | Start Date | |
|---|---|---|---|
| GKB Lewende Stene | Kom leer meer van jouself en ander mense, en groei in jou roeping! | 28 Nov 2026 |